May 2005 - Posts

0
Comments

Sony PSP by hannes

Can I have one for my birthday. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
0
Comments

My 5 sent oor SA Rugby by hannes

Lyk my die ANC het nou regtig sy mes in vir SA Rugby en dit lyk of ons kan verwag dat die volgende president van SA Rugby 'n Stofile gaan wees. Hierdie twis in rugby gaan lank nie meer oor wat is die beste vir rugby in die land nie maar gaan oor politieke belange en die groter agenda daar agter naamlik die hart en siel van die Afrikaner. Volgende op die lys is 'n NG Kerk onder leiding van Allan Boesak. Wat wed ek julle ek is reg! Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick...
Filed under:
1
Comments

Generating ERD's by hannes

I am looking for advise how to export ERD's (Db Diagrams) from SQL Server Enterprise Manager to Visio or an suitable alternative document type . Unfortunately I do not have access to any third party software to generate an ERD from a Db. PS. Will Yukon (SQL Server 2005) have this sort of functionality? Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
1
Comments

vs2005news's Weblog by hannes

Click here for vs2005news's Weblog. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
0
Comments

Ooch by hannes

Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
2
Comments

Continuous Professional Development by hannes

Being an IT professional is definitely not a easy thing, just think of all the hard work trying to keep up with what's new. The guys in die medical professions got this program called CPD, ContinuousProfessional Development. Although it's a mess because of bad administration the idea is very good. To keep your registration with the Medical Board you need to keep yourself up to date with what's happening in your field by attending conferences, training sessions, community workshops, etc. Well although...
Filed under:
0
Comments

Kop~Sak Sport, 16 Mei 2005 by hannes

75 - 14, wel veels geluk aan die Blou Bulle, julle het Saterdag soos 'm Bulldozer oor die Stormers gegaan. Vir die Stormers hoop ek dat hulle die vernederinge nog lank sal onthou want 'n span met soveel talent kan darem nie so swak wil wees nie. Jake het nou wel gewys dat hy het nie baie vertroue in die Blou Bulle toe hy sy Springbok oefengroep gekies het nie maar ek glo sy speler keuse is nie te sleg nie. Al wat pla natuurlik is die kwota spelers. Daar is 'n groot vraagteken hoekom spelers bruin...
Filed under:
0
Comments

ITWeb's 2005 IT Salary Survey by hannes

Looking at ITWeb's 2005 IT Salary Survey , one interesting comparison left out was salaries per region. I think the general conception is that Gautengers get a bigger pay check at the end of the month, it would have been nice to see if this is actually the truth. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
1
Comments

Where to get VS2005 Beta by hannes

For all you late sleepers ( like myself ) that do not have a copy of Visual Studio 2005 Beta 2 click here to order. I ordered mine this morning, better late than never. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
2
Comments

Pay Testers More by hannes

Aurtius posted an interesting fact that according to ITWeb's salary survey, testers gets paid the same as developers. The feedback that he received was also very interesting. Here is my 5 cents. The one thing that know about testing is that it's a very neglected area of the software development life cycle. Most people don't want to get involved with it because it's sounds boring and companies don't spend money on testing teams because they see testing as something in the air. The software tester...
Filed under:
0
Comments

Kan ons asb ontslae raak van hulle by hannes

As ek ooit die Supreme Commander van die Heelal raak sal een van my eerste aksies wees om die volgende mense uit die geen poel te neem. Die Beckams Paris Hilton Die Osbornes Enige een wat aan 'n Reality TV reeks deelneem Justin Timberlake Britney Spears Sport Beheer Liggaame met politieke moetiewe (nuut) Micheal Jackson (nuut) Die mense is plain common en behoort nie deel te wees van die mensdom nie. PS Die lys sal van tyd tot tyd langer raak. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it!...
Filed under:
1
Comments

'n Aand by Nuweland by hannes

Die naweek het ek al my moed by mekaar geskraap en afgesit Nuweland toe vir die wedstryd tussen die Katte en Storms. Ten minste sou ek 'n wedstryd kon kyk wat 'n Suid Afrikaanse span sou wen vir 'n verandering. Een ding wat my altyd opval is die verskille om 'n wedstryd by die veld te gaan kyk en om dit op TV te volg. Daar is atmosfeer by die veld maar nie die lekkerte van 'n kyk weer op TV nie. Op TV lyk die ouens groter, skop hulle die balle verder en hardloop hulle vinniger, langs die veld sien...
Filed under:
0
Comments

Weer daardie tyd v/d jaar by hannes

Wel dis weer daardie tyd van die jaar, eksamen tyd. Dinsdag (10 Mei) skryf ek Oudit en oor so 3 weke (6 Junie) is dit tyd vir Beleggings Bestuur. As alles goed verloop beteken dit dat ek my BCom (IS) graad uiteintlik in die sakkie het. [ Ek moet nog besluit wat ek daarna wil doen, dalk begin met 'n Hons. of dalk gaan vir 'n BBA wat die eerste tree is na 'n MBA. ] Om terug te kom na die Oudit kan ek net sê dis blerrie baie werk en die vereis dat jy moet kennis hê van besigheids prosesse...
Filed under:
Powered by Community Server (Commercial Edition), by Telligent Systems