July 2005 - Posts

0
Comments

Oor verhogings en dienslewering by hannes

Ek dink die maklikste oplossing vir die vlaag van onlangse stakings is om eenvouding deur die bank almal dieselfde persenatsie verhooging te gee. Ek is seker die senior bestuur van SAA gaan nie 'n 5% verhoog kry na hulle goeie winste vir die afgelope jaar nie. (moet asb ook nie vergeet van daardie lekker vet bonusse nie). So maak dit asb regverdig en beloon almal diselfde vir hulle bydrae. 'n Ander kopseer is natruurlik plaaslike owerhede. Dit wil voorkom of stadsrade en munispale bestuurders deesdae...
Filed under:
0
Comments

Object Reference F*UP by hannes

Yesterday my system crashed and I just could not pin point the error. I only discovered it by accident so I'm going to share it with you so that one day when it happens to you, you'll know where to look first. As you can see I always close my file in finally , this good because if there's a crash the file will always be closed because finally always happens. The problem however is that I only create a file when there is data. So no data = no file and trying to close a file that has not been created...
Filed under:
0
Comments

Innie Bosveld by hannes

Na 'n week in die Bosveld is ons veilig terug by die huis. Die Bosveld was 'n nuwe belewenis en die kuier was baie lekker. Ons het gebly in Mabiligwe, 'n privaat reservaat sowat 20km wes van Warmbad. Baie wilde diere gesien op ons ritte maar ongelukkig het die renosters en olifante vir ons weg gekruip. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
0
Comments

Lank lank gelede by hannes

Wel dis weer daardie tyd van die, belasting tyd. Soos gewoonlik gaan dit gepaard met 'n kop-oor-gat soektog na belasting state wat gevolg word deur 'n skoonmaak aksie van al die ou gemors. My skoonmaak aksie word nou al vir 'n paar jaar oorgeslaan en die jaar het ek besluit dis nou tyd vir 'n groot skoonmaak aksie. So kom ek af op 'n boks ou 3.5“ stiffies wat baie herinneringe terug bring ( het jy ook 'n gaatjie geboor in jou 720 kb stiffies om dit 1.44 Mb te maak? ). Onthou julle nog programme...
Filed under:
0
Comments

Bill, kan jy my nie verstaan nie. by hannes

Ek lees op News24 dat Bill G sê dat dit binnekort meer algemeen sal wees om mondelikse opdragte te gee vir jou PC as om 'n sleutelbord te gebruik. Dit laat my so 4 jaar terug dink to ek met Dragon vir WordPerfect gespeel het. Dit het nie baie van my Afrikaanse aksent gehou en dit was baie komies om die resultate te sien. So Mnr Gates sterkte, jy gaan dit nodig hê as jy 'n rekenaar wil bou wat my gaan verstaan. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live...
Filed under:
0
Comments

Uiteindelik het ek my graad. by hannes

Ek het my laaste twee vakke vir my BCom (IS) graad geslaag. Vanaand vier ek fees na jare van laataande, rooi oë, eksamen stres en swoeg en sweet. Share this post: email it! | bookmark it! | digg it! | reddit! | kick it! | live it!
Filed under:
Powered by Community Server (Commercial Edition), by Telligent Systems